Yin Xiong Yin Xiong shares this journey through pure sound, using gongs, singing bowls, overtone singing and more. The cost of this event is R150 per person. Tickets available at MMO/Seeffa at 85 Long Street, Great Brak River. or at door .
Tydens die opvoering vertel Anna meer oor die oorsprong van party van haar liedjies en interessante stories oor liedjieskrywers. The cost of this event is R180 per person. Your RSVP here is simply to indicate that you plan to attend. Please buy tickets at MMO/Seeff at 85 Long Street or at door.
Kontemporêre, klassieke, Afrikaanse en Afrika-etniese koormusiek onder leiding van Jan-Erik Swart met Petronel Baard as gaskunstenaar. The cost of this event is R80 per person. Buy Tickets at MMO/Seeff, 85 Long Street or at door.
’n Aand vir oud en jonk! Kom geniet die grootste treffers uit die ou dae van Frank Sinatra, Dean Martin, Barbra Streisand, Elvis Presley en ander! R180 pp – Kaartjies: MM0/Seeff, Langstraat 85 & by deur NG Kerksaal
Kom luister na Anna Davel se swing- en jazz-musiek terwyl die son sak aan die oewers van die rivier by Brinkleys. "Baskets" en kontantkroeg beskikbaar. The cost of this Event is R120 per person. Please buy tickets at Seeff/MMO at 85 Long Street! or at door.
Wander through the beautiful gardens at Westbank Manor and be inspired by the incredible variety of sculptures and art works on show. Free entry.
Die Musefees bied weereens ’n wye verskeidenheid werkswinkels aan – van poësie tot piouter tot paper mache (in foto), van blomme uit lap tot blomkleursels en blomme as medisyne om maar ’n paar te noem. Donderdag 21 September tot Saterdag 23 September 2023 – kyk volle program vir tye en pryse.
Piouter is 'n relatief sagte materiaal wat deur middel van eenvoudige tegnieke gevorm word. Die klas behels 'n piouter-ontwerp wat op lae reliëf gevorm word en op 'n notaboekie se voorkant geplan word.
Bring jou woorde na hierdie werkswinkel en kom leer gedigte slyp! Beginners en meer gevorderde digters welkom in hierdie veilige, skeppende ruimte.
Join in this hands-on flower workshop and learn how to make flower wrist corsages with freshly picked flowers from Mabu Bloom Flower Farm.
Join Roxanne, a Certified Herbalist, and explore your body as an ecosystem. Please contact Roxanne at 081 361 6762 to book your place.
Kom leer decoupage, verftegnieke en stensilwerk, alles gekombineer. Alle materiaal is ingesluit.
Kom skep langdurige Blomme uit Lap om jou huis mee in te kleur! Ina Meyer sal haar kreatiwiteit vryelik deel sodat almal met ’n unieke blom kan spog na die werkswinkel.
Join Roxanne, a Certified Herbalist, and meet some plant allies to make your own plant medicine to take home. Explore tinctures and how you use them.
Kom leer om een van hierdie pragtige kimono’s te vou en put inspirasie uit al die idees wat Ina Meyer tydens die werkswinkel sal deel. Haar meesterlike kwilte en tekstielkuns word plaaslik en internasionaal uitgestal.
Learn more about Botanical Dyes & Printing using flowers, stems and leaves gathered at Mabu Bloom Flower Farm.
Internationally renowned stunt performer Fleur van Eeden Streicher shares her experiences. Fleur specialised in full body burns, cable work, martial arts, weaponry, horse stunts and more. She has doubled Meryl Streep, Drew Barrymore, Charlize Theron, Claire Danes and Helen Mirren, amongst others.
Na die uiters suksesvolle Tekstieluitstalling wat tydens die Musefees in 2022 gehou is, beloof hierdie jaar se uitstalling om kykers op net so ’n kreatiewe en inspirerende reis te neem terwyl hulle hulle verwonder aan die Rondreisende Kwilte van die Suid-Afrikaanse Kwiltersgilde.
In hierdie afdeling fokus die Musefees op mans en stokperdjies om hul tyd mee te verwyl. Hardeware, plante, kunsdemonstrasies, sigare, tuinuitleg, praatjies oor inheemse plante, voëlkykuitstappies en vele meer word aangebied sodat mans ook hul muses kan herontdek. Almal is egter welkom!
Marita van der Vyver se boekbekendstelling is geskuif na die Kobus Hattingh-saal in Glentana.
Copyright © 2024 MUSEFEES - All Rights Reserved.
With thanks to Generation Media