Skip to content
Musefees
  • About
  • Activities
  • ATKV
  • Contact
  • Gallery
  • Home
  • Masterclasses
  • On Stage

’n Viering van kreatiwiteit, gemeenskap en inter-aksie.  Dít beloof die organiseerders gaan vanjaar die sielskos van die nou reeds bekende Musefees op  Groot-Brakrivier wees.  Die dorp het die afgelope vyf jaar reeds gasheer en -vrou gespeel vir die fees wat op 24 - 26 September 2026 plaasvind.

CONTACT US:

Phone: +27827388011
Email: laurinda@musefees.co.za

 

©2026 Musefees