’n Dankbare Afsluiting van Musefees 2025
Laurinda Smit, organiseerder van Musefees, het die fees met ’n hart vol dankbaarheid en trots afgesluit. Wat as ’n droom begin het, het gegroei in ’n inspirerende viering van kultuur, kreatiwiteit, gemeenskap en groei — ’n plek waar stories gedeel is, mense verbind het en nuwe herinneringe geskep is. Sy het elke deelnemer, spreker, kunstenaar, vennoot en besoeker bedank vir hul bydrae tot die sukses van hierdie jaar se fees. Musefees is meer as net ’n geleentheid — dit is ’n beweging van mense wat saamkom om te leer, te groei en hoop te deel. Tot volgende jaar — waar ons weer saam sal vier, ontdek en inspirasie vind.
Met die lentegeure in die lug word nie net die lente aangekondig nie ook Musefees 2025 in
Groot-Brakrivier!
Nurture Nature
Die tema Nurture Nature het organies ontstaan in die vestiging van die Musefees. Dit word op vele vlakke weerspieël in die betrokkenheid van die Great Brak River Conservancy met verskeie aanbiedings by die stasie-tuine.
Heritage
Heritage is the heartbeat of Great Brak River — and at the Muse Festival, we celebrate it through stories, art, and shared memories that connect generations and honour the soul of our town.
Master Classes
This year’s Masterclasses offer a rich blend of creativity, flavour, and insight. From chocolate artistry and artisan cheese to memoir writing, and garden wellness — each session is an invitation to learn something new, connect with passionate hosts, and enjoy a truly hands-on experience.
Spiritual
Immerse yourself in soul-nourishing sessions that promote wellness, mindfulness, and inner renewal. From a guided labyrinth walk in the spirit of the healing wind, to gentle breathwork, reflective “me time,” and deeply moving soundscapes from the heart — each moment invites you to pause, breathe, and reconnect.
Youth
Explore a fun and meaningful selection of youth activities at this year’s Muse Festival! From DJ training and music workshops to botanical adventures for primary learners and playful sessions for little ones — there’s something for every age. Don’t miss kite making, creative expression, and the uplifting Gospel sing-along.
Food
This year, the Muse-lin* project brings flavour to the spotlight with the Bo-Baas Braai Broodjie Competition — a fun culinary showdown for the community. Enjoy exclusive Muse Festival specials at participating eateries as we celebrate local taste, talent, and Groot-Brak’s growing food scene.
Ontwaak die "Muse" in jou
Jou vandaankom tel
25 September: 11:00 – 12:00
(15 per class)
Reebok Gemeenskapsaal
R120 earlybird
R130 by die deur
Booking essential:
Surien: 084 250 9820
Ek het in Namibië grootgeword en stories loop so dik soos daardie land se sand deur my are. Ek vertel stories vandat ek kan onthou, en is ’n entoesiastiese stapper met ’n liefde vir skryf, kleur en kreatiwiteit. In my werkswinkels gebruik ek storievertelling as ’n instrument vir selfkennis en groei, en help ek mense om hulself op unieke, kreatiewe maniere uit te druk.






Awaken the "Muse" within
Jooste Bergh Artisan Cheese
26 September: 14:00 – 16:00
NG kerksaal
10 Lang Street
R50 pensionaris
R75 nie-pensionarisse
Booking essential:
Surien: 084 250 9820
In 2023 het Jooste en Jean-Mari Bergh ’n droom na vore gebring tussen die heuwels van die plaaslike platteland. Met die passie om iets eg te skep, het hulle Jooste Bergh Artisan Cheese gebore — nie net as ’n besigheid nie, maar as ’n lewensfilosofie.
Hulle begin met Jersey melk en organiese bestanddele, sonder preserveermiddels, en het handgemaakte kaas begin skep, soos in die ou dae. Chefs van plaaslike restaurante het vinnig die smaak van hul Mozarella, chevre en Halloumi ontdek.
Jooste en Jean-Mari het nie net kaas verkoop nie; hulle het ’n gemeenskap begin bou deur werkswinkels en proe-aande. Vandag is Jooste Bergh Artisan Cheese nie net ’n handelsnaam nie, maar ‘n storie van passie, smaak, en egtheid — kaas met ’n siel.
WAT JY NIE KAN MISLOOP NIE
Fees Hoogtepunte
Vanjaar se program gaan vir die natuurliefhebber, historikus, sowel as musiek-, drama- en kunsliefhebbers iets bied. Die jeug kan beslis nader skuif en so ook individue wat hul hand wil slaan aan een van die talle “meester-klas-werksessies” wat aangebied word.
01.
Master Classes
At the Muse Festival, you can immerse yourself in a range of master classes. Explore nature with “Rocky Shores,” and delve into self-expression with “The Power of Poetry: 4 Keys for Self-expression & Therapy.” Satisfy your sweet tooth in the “Art of Chocolate” class, or get tech-savvy with “AI for Dummies on your Smartphone.” Enhance your well-being in “The Power of Breath – A Masterclass in Breathing,” and perfect your culinary skills in “Bread Making & Baking.”
02.
Bo-Baas Braai Broodjie Kompetisie
Is jy moeg om te hoor dat jou braai broodjie nie so smul lekker is soos jou skoonpa sê nie, of soek jy na die regte geleentheid om die nodige erkenning te kry dat jou braai broodjie kreatief en watertand lekker is? Wel, dan is die Musefees en Searles Village Restaurant die plek waar jy moet aanmeld!
Vanjaar gaan die Muse-lin Kompetisie na die gemeenskap toe om die Muse-lin Bo-baas Braai Broodjie Wenner vir 2025 te vind!
03.
Rocky Shore
Mossel Bay’s rocky shore is a haven for ocean creatures and a treasure trove for the curious. We call on the young and the bold to explore the undiscovered treasures hidden between the rocky crevices and seaweed shadows with the Muse Festival’s first rocky shore tour. My name is Ilizna, and I will be you and your family’spersonal marine guide.
What you can expect from the tour is a walk through all the different rocky habitats, snorkeling in the underwater world and a leisurely swim in the tidal pools.
Creatures we might find include anemones, oystercatchers, cushion stars, octopi, urchins, fish, oysters and snails. Guest stars might include whales and dolphins from afar.
04.
Flits Fiksie
As jy hou daarvan om stories te vertel en jou verbeelding vlerke te gee, is hierdie kompetisie vir jou. Ons nooi alle skrywers – oud, jonk, ervare of nuut – uit om ’n oorspronklike flits fiksie-verhaal van tussen 500 en 1500 woorde in te stuur. Jy kan in Afrikaans of Engels skryf, solank dit jou eie werk is. Die sluitingsdatum is 30 Augustus, en jy kan jou inskrywing e-pos na laurinda@musefees.co.za of persoonlik gaan aflaai by die Ellen van Rensburg Biblioteek in Langstraat, Groot-Brakrivier.
Inskrywing koste: R120

Dankie aan ons borge en vennote









