Met die aanbreek van lentegeure, ruk en pluk die Musefeesvlae gemoedelik in die bries.
Op 24 – 27 September 2025 vind die Musefees vir die 8ste jaar in Groot-Brakrivier plaas. Hierdie jaar se program is propvol interessanthede vir ieder en elk se smaak.